Nadoodse ondersoek is Martina Klopper se debuutbundel. Die beeld van die nadoodse ondersoek word op die bundel as geheel toegepas met temas soos geweld pyn bloedskande en self-straf wat uitgewerk word.
Published Date:
18/08/2010
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 225 mm x 15 mm