Nadia neem jou saam as passasier op die paaie wat sy al geloop het: kronkelpaaie snelwee bergpasse en ompaaie. Sy deel haar harsteertye maar ook haar vreugdetye. Sy skryf prontuit oor die dinamika van mens-wees die kuns van die lewe en hoe mense reageer op foute en teleurstellings.