Die boek bevat 52 kort kragtige oordenkings wat gesinne sal help om nader aan God en aan mekaar te groei. Hierdie interaktiewe dagstukkieboek is perfek vir gesinne wat sukkel om as gesin saam godsdiens te hou en bevat nuttige ouerskapswenke en inspirerende temas vir die hele gesin.
Author:
Ewald van Rensburg
Publisher:
CHRISTIAN ART (CUM BOOKS)