ân Reenboog deur my trane is ân bron van ryke troos en bemoediging vir enigeen wat treur oor die verlies van ân geliefde. Dit bied 31 dagstukkies gebede en inspirerende aanhalings wat God se vertroosting in onstuimige tye met die leser deel asook ân lys van beloftes uit die Bybel vir spesifieke behoeftes in tye van nood.