Home/General Books/'n Kameel 'n sprinkaan en 'n vrot tamatie - Annelie Ferreira
Description
Niks cools gebeur ooit op Koedoesdorp nie. Elke dag is dieselfde die een so vervelig soos die ander. Veral Maandag-oggende aldus Gerrie. Maar hierdie Maandag is anders want skielik is hulle voortuin vol kamele wat Gerrie se ma se spogrose opvreet.