Op 9 Oktober 1899, d.w.s. twee dae voor die uitbreek van die Anglo boereoorlog, het daar in transvaal n anonieme geskrif, getitel eene eeuw van onrecht, verskyn, die geskiedenis van die totstandkoming en outeurskap van hierdie publikasie, wat mettertyd in engels, frans, duits en afrikaans vertaal sou word.