Elizabeth George se 'n Dogter na God se hart bied inspirerende en praktiese raad vir elke ma wat haar dogter wil leer om 'n goddelike lewe te lei. Elizabeth lei ma's in die ontwikkeling van hulle dogters se geestelike lewe maar wys ook hoe hulle hul dogters se hele lewe as prioriteit moet beskou.