Hierdie bundel kortverhale is die produk van 'n landswye kompetisie waarin Kuier-lesers hul skryfvernuf kon inspan. In die meeste verhale lees ons van mense vir wie die lewe meer leed as lief bring-maar ook van mense wat dit reg gekry het om te midde van krississe te bly glimlag.