Jurie Steyn is boer en posmeester in die Groot Marico. Elke week wag Oupa Bekker At Naude (wat 'n draadloos besit) buurman Gysbert van Tonder die berese Johnny Coen en ander karakters in sy voorkamer die Drogevlei-poskantoor vir die Goewermentlorrie wat hul pos moet bring. Skreeusnaakse gesprekke volg.