My pappa is . . . 'n BERG van 'n beer 'n stoute krokodil 'n draaierige swaaierige seekat en 'n lawwe aapstert! Maar eintlik is hy net my LIEFSTE PAPPA. Hierdie pragtige prenteboek oor pa's soos gesien deur die oe van hulle kinders bring hulde aan pa's van alle soorte waar hulle ook mag wees!