Meer as 1.5 miljoen boeke in die reeks reeds wereldwyd verkoop in 25 verskillende lande! Hierdie reeks is ân wegholsukses! Skep fantastiese haarstyle vir 48 nuwerwetse modelle! Gebruik die modelle as inspirasie of wees kreatief en ontwerp jou eie haarmodes.