Leer basiese woordeskat in Afrikaans Engels Noord-Sotho en Zoeloe speel-speel aan met hierdie vrolike prettige eerste woordeboek vol kleurryke illustrasies. Van die temas sluit in: klere kos tuin teenoorgesteldes voels diere skool my liggaam en my familie.