Hier is dit nou! 'n Heerlike groot eerste konsepte boek wat meer as 700 woorde aan kinders bekendstel. Die lieflike Scarry-karakters is terug om konsepte soos tel kleure die alfabet goeie maniere en groottes vir die kleingoed te leer. Die beste van alles is: Hierdie boek is pret!