Uit stof ster planete word daar poesie gemaak. Die digter verken die geskape Univers met fyn aanvoeling en vernuf. Hier is ân poetiese fisikus op sy allerbeste. Hennie Smith se aanleg vir wiskunde en wetenskap het hom tot ân doktorsgraad in fisika geneem en ân suksesvolle navorsingsloopbaan in Suid-Afrika en Frankryk.