n Skreeusnaakse parodie op Marita van der Vyver se Griet skryf n sprokie, geskryf deur Fanus Rautenbach (Mot). In Mot?op?Griet deur Mot word tipiese sprokieslede deur die komiese bril van Mot gerangskikn spitsvondige, satiriese en tong-in-die-kies-verbeelding van die genre.
Dimensions:
22 x 14 x 2 cm
Format:
Hardcover, cloth bound, with dust jacket