Momo is Michael Ende se klassieke sprokiesroman vol poesie oor die towerkrag van tyd. Momo ân klein verflenterde dogtertjie woon aan die rand van ân groot stad in die ruine van ân amfiteater. Sy besit niks buiten dit wat sy vind of wat sy van ander ontvang nie maar sy het ân buitengewone gawe.