Willem Prins bewandel die strate van Parys. Eens was hy op koers om ân gerekende skrywer in Suid-Afrika te word maar na jare se probeer wink die koue water van die Seine â miskien sal sy verdrinking sy boekverkope bietjie opstoot dink ân swartgallige Willem.