Caroline is dertig jaar oud toe sy haar agtste kind het. Die kloof tussen haar en Willem is so wyd dit lyk asof hulle mekaar nooit weer sal vind nie: dan pak die onweerwolke van oorlog op die horison saam. Maar die hoop beskaam nie: Genesing begin by ân weggooikind en ân gekneusde veldblom.