Hertzogpryswenner Nicola Hanekom is bekend vir haar plekspesifieke produksies. In 2023 keer sy terug na die KKNK met hierdie nuwe omgewingspesifieke drama wat afspeel voor ân vervalle huis buite Oudtshoorn: Jessie keer na baie jare terug na haar ouerhuis met magiese idees en konfrontasie in haar hart. Tydens haar besoek ontdek haar familie dinge wat hul hare laat rys.