Mieke het 'n geheim ... Danksy haar spesiale meerminkammetjie kan sy by Luna en haar meerminvriende in hul towerwereld onder die see gaan kuier. Prinses Luna kry 'n brief van die meerminprins en besluit om vir hom te gaan kuier - al is hulle pa's groot vyande. Boonop besluit sy Mieke moet saamkom.
Published Date:
01/02/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm