In die vertaling van Alfred Schaffer se bekroonde Nederlandse bundel Mens dier ding ondersoek die digter die mite van Sjaka Zulu deur dagboekinskrywings monoloe briewe en dagdrome. Die mites rondom Shaka se geskiedenis word op die kop gedraai en ondermyn. 'n Poetiese kragtoer vertaal deur Zandra Bezuidenhout.
Published Date:
18/11/2018
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
152 mm x 234 mm