Home/General Books/Meneer Koning se Ongelooflike Reis - David du Plessis
Description
Meneer Koning se ongelooflike reis - 'n verhaal vir kinders. Dit vertel van 'n koningpikkewyn se reis nadat hy deur vissermanne gevang is tydens hulle besoek aan sy verafgeleë Suide-Atlantiese eiland.