Elsa Joubert se eerste kortverhaalbundel: indrukke versamel tydens baie Afrika-reise wat oor byna 'n dekade heen gebroei het tot hierdie onthullende en onthutsende weergawes. In die tien verhale elkeen onvergeetlik en uniek word Afrika vir ons soos brood gebreek.