Home/General Books/Meisies se dinge & 'n wegkomkans: Boek 9 - Cathy Hopkins
Description
'n Skooltoer na Florence bied Lucy 'n ideale wegkomkans. Sy moet 'n bietjie afstand kry van Tony wat die laaste tyd druk op haar plaas om hul verhouding verder te voer. In Italie ontmoet sy 'n baie gawe en ordentlike jong man op besoek aan Toskane.