In hierdie ryk geskakeerde bundel word nie alleen die konsep en konteks van âmeditasiesâ verruim nie maar word die gedig-as-meditasie tot ân nuwe hoogte in Hambidge se werk gevoer word dit ân beduidende bydrae tot die bree Afrikaanse digterlike leksikon. Humor en satire tree dikwels op die voorgrond en so ook besonder skerp herinneringe.
Published Date:
25/11/2013
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm