Wat sal jy doen as jy 'n week lank 'n rofstoeier as jou persoonlike lyfwag kan he? Die skoolboelie 'n les lees? 'n Paar lesse neem sodat jy jou tweelingbroers op hul plek kan sit? Kom klim in die kryt saam met Max die rofstoeier vir 'n WILDE WOESTE skaterlag-avontuur uit die pen van Jaco Jacobs!.
Published Date:
01/05/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm