RSG-omroeper en glanspersoonlikheid Martelize Brink bring vir jou die heerlikste kuierdisse. Die versameling van meer as 80 resepte strek van brode uithanghappies vis en seekos en watertandhoofdisse met vleis wild en hoender tot by die maaltye wat sy graag na ân lang werkdag in haar warm kombuis geniet.