Mia se redakteur vra haar om die Man van die maand-rubriek oor Luc Raath te skryf. Hier is haar kans om die pos as rubriekskrywer te verdien en niks mag verkeerd loop nie. Maar een kyk in Luc se groen oe en sy weet hier is moeilikheid.
Published Date:
01/10/2017
Author:
Karlien Badenhorst
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
107 mm x 170 mm x 15 mm