Ek spreek die vurige hoop en vertroue uit dat die kort historiese oorsig van naamlose lyding, onbeskryflike smarte, ondenkbare martelaarskap, grootskaalse vermooding, verjaging uit die vaderland, die adel van die hugenote, alles sal bydra om die volk van sa wakker te skud tot trou aan die protestantisme en die kerk van hul vadere en die getroue verbonds god van hugenoot en watergeus.