Abraham de Vries vermom sy kontreiverhale soms as ernstige verhale en sy ernstige verhale as kontreiverhale. Vir die toegewyde De Vries-leser maak dit weinig verskil.
Published Date:
20/08/2013
Author:
Abraham H. de Vriese
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm