In Maaltye - maklike geregte vir elke dag kry jy slim oplossings vir middagetes aandetes en onthaalmaaltye. Jou familie en vriende sal weer en weer vra daarvoor: Christine Capendale het verleidelike geregte geskep wat nogtans maklik is om te maak gesond is en jou nie ure lank in die kombuis besig sal hou nie.