Maak vyf bevat eenvoudige en maklike resepte van bekende bestanddele wat elk op vyf verskillende maniere gebruik word. Die boek fokus op ân seleksie van alledaagse bestanddele soos geblikte vis hoenderfilette eiers pasta rys droe boontjies botterskorsie en tamaties om net ân paar te noem.