Dis een ramp ná die ander in Lotta se simpel lewe. In Otters mondeling! Lotta se beste vriendin, Chantelle, is in die wolke omdat haar ma 'n man op 'n datingwebwerf ontmoet het. Nou wil sy 'n pasmaat vir almal vind! Miskien kan Lotta haar daarvan laat vergeet deur haar in die middel van die nag op 'n otter-avontuur te neem... Die dagboekstyl en prettige illustrasies sal verseker dat lesers van 8 tot 12 jaar die bekoorlike Lotta se avonture onweerstaanbaar sal vind.