Lotta kan nie skool toe gaan nie want sy het waterpokkies. Dis baie vervelig so alleen by die huis. Maar dis ook g'n wonder nie – sy het mos geen stokperdjies nie.
Published Date:
15/07/2015
Author:
Alice Pantermuller
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm