In hierdie bundel is daar heelwat stiltes in herinneringsverse en nostalgiese verse wat afgewissel word met verse wat die stilte verskeur. Die digter in hierdie bundel kla haarself aan sy haal haar af en sy verraai haar: die digter is die kitaarspeler en sal alles doen en selfs verraai net dat 'n nuwe deuntjie in my draai (DJ Opperman).
Published Date:
15/03/2012
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm