'n Amerikaanse gesin se seun word ontvoer. 'n Losprys word geeis. Is die gesin geteiken bloot omdat hulle geld het of is dit persoonlik? Adjudant Ariefdien het nie baie tyd om uit te vind nie.
Published Date:
01/10/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
129 mm x 198 mm x 15 mm