Los Donkies is 'n heruitgawe van H.S. van Blerk se aangrypende verhaal van die 'los donkies' van die Depressiejare. Dit gaan oor die houtryers wat hul bestaan gemaak het deur die aanry van hout uit die Bosveld na die delwerye in Barkly-Wes se wereld.