Home/General Books/Lillie die heksie in Wonderland: Boek 18 - KNISTER
Description
Lillie is uit haar vel uit van blydskap toe sy ân mikroskoop vir haar verjaarsdag kry. Sy wil dit al so lank he! Wanneer sy ân sneeuvlokkie onder die lens plaas is sy stomgeslaan oor die prag en wil noodgedwonge ân land van sneeu en ys besoek.