Home/General Books/Lillie die heksie by Dracula se kasteel: Boek 13 - Knister
Description
Lillie lees op 'n dag 'n gruwelike boek oor vampiere. Maar moenie dink dit skrik Lillie af nie! Inteendeel. Lillie is mos vir niks bang nie en sy besluit om Transsilvanie te besoek om die gevreesde skepsels met haar eie oe te sien.