Ontdek opnuut die God wat 'n verhouding met jou begeer; ontdek hoe kosbaar jy as vrou vir Hom is; ontdek jou roeping en identiteit in God; ontdek hoe jy woestyntye kan oorleef. In hierdie geselsboek lei die skrywer haar lesers na 'n lewende geloof in God en ân diep lewensvreugde.