Ons probeer so hard om die persoon te wees wat ander mense verwag dat ons dikwels onsself verloor. In haar boek In lig en lewe herinner die bekende Retah McPherson ons dat net God en ons weet wie ons regtig is. Met 101 oordenkings beklemtoon sy dat ons eers in gees en waarheid met God moet verbind voordat ons werklik sal weet wie ons is.
Published Date:
13/01/2013
Publisher:
Christelike Uitgewers Maatskappy
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
138 mm x 215 mm x 15 mm