Liewe Heksie veroorsaak per ongeluk dat een van haar dak se sinkplate afwaai en is baie bekommerd oor die groot gat in die dak bokant haar kombuis. Maar wanneer sy die aand 'n geheimsinnige besoeker kry kry sy sommer ook 'n groot verrassing. Een van die gewildste Liewe Heksie-stories nou in prenteboekformaat vir 2 tot 4 jariges.
Published Date:
15/04/2017
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
240 mm x 300 mm x 15 mm