Hierdie bundel is `n versameling van veelbelowende digters wie gehoor moet word - Bouwer Bosch. Hierdie is die beste gedigte van die kompetisie wat gehou is deur Bouwer Bosch. Alle gedigte handel oor die liefde: die negatiewe die positiewe die pynvolle en die perfekte...