Jessica se lewe is maar soos enige ander graadtien s’n: sy leer die liefde ken gaan skool toe sukkel met haar tweelingbroer en geniet die lewe voluit. Dan kom die aaklige skoolkonsert nader en skielik moet die onmusikale Jessica aan ’n musiekitem deelneem.