Al se haar shrink wat Hanna weet sy werk basies as prostituut. Om uit haar nagmerrie-verhouding en -werk by Pretoria se goorste prokureur te ontsnap kry Hanna werk as Engelsonderwyser in Moskou. Een van haar eerste leerders is die onweerstaanbare Nureyev lookalike Wolf79.