Die liefde is onvoorspelbaar en wispelturig. Dis in ons aard om te soek na die regte persoon om jou lewe mee te deel en min dinge is so bevredigend soos om verlief te wees.
Published Date:
01/01/2006
Author:
Stephanie Nieuwoudt
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
148 mm x 210 mm x 15 mm