Dot Serfontein het Liefde in die kwepertyd as 'n vervolgverhaal in Sarais Marais geskryf. Dit was egter so gewild dat dit in boekvorm verskyn het gedurende 1960. In hierdie verhaal raak ân teruggetrokke boer verlief op die foto van ân hartseer donkerkopnooi in sy bure se huis.