Zander Breedt is ân sanger. Roem het ân wrang smaak â hy bid en lees Bybel maar kry nie antwoorde nie. Anine ân joernalis en aangetroude familielid maak sake nie makliker nie. Anine word bewus van Zander se frustrasies maar sukkel net so met haar eie seer. Dan moet sy ân artikel oor Zander skryf â¦