Kom ontdek die aarde se uiteenlopende landskappe en interessante bewoners in hierdie leersame boek. Ook al is die teks met jong lesers in gedagte saamgestel is hierdie die perfekte bron van inligting vir enigiemand wat belangstel om ons planeet se unieke biodiversiteit te verstaan en te bewaar.