Die sewe uiteenlopende karakters in die roman beleef almal hulle persoonlike vreugdes en stryde teen die agtergrond van die vreemde politiese en sosiale wereld van die sestigerjare in Suid-Afrika. Maar dis beslis nie 'n roman as spreekbuis vir of teen die een of ander politieke bedeling nie.